There
are 4 en-suite rooms available as well as a TV room, snooker-room
and a fully equipped kitchen. Braai and conference facilities are
available. Breakfast and dinner on request.
Die
gastehuis beskik oor 4 en-suite kamers, ‘n TV kamer, snoekerkamer
en ‘n volledige toegeruste kombuis. Gerieflike braai en konferensie
fasiliteite is beskikbaar. Aandete en ontbyt op aanvraag.