Sherborne Guest House is situated between
Colesberg and Middelburg on the N9 + N10 route – 80km south
from Colesberg and 17km north of Middelburg. The guest house is about
500m from the route above and is between numerous trees and hills.
Come and enjoy your vacation on a true Karoo farm.
Sherborne
Gastehuis is geleë tussen Colesberg en Middelburg op die N9 +
N10 roete – 80km suid van Colesberg en 17km noord van Middelburg.
Die gastehuis is 500m vanaf roete en is geleë tussen talle bome
en rantjies. Kom geniet jou vakansie op 'n ware karoo plaas.